Hierdie aanbiedings is geskep deur die Eden Afrikaans Departement. Dit is dus spesifiek ontwerp om by die lesinhoud en kurrikulum te pas. Die aanbiedings is in die volgende formate beskikbaar:
Keynote (Mac)
Powerpoint (PC & Mac)
Daar is ook aanlyn aanbiedingen geskep in Prezi. Hierdie aanbiedings kan aanlyn gekyk word of afgelaai word op jou rekenaar. Klik op die Prezi ikoon op die Graad 12 blad of kies die Prezi blad in die kieslys aan die linkerkant.
These presentations were created by the Eden Afrikaans Department. They were designed specifically to integrate with the lesson content and curriculum. The presentations are available in the following formats:
Keynote (Mac)
Powerpoint (PC & Mac)
There are also online presentations created with Prezi. These presentations can be viewed online or downloaded onto your computer. Prezi presentations can be accessed by clicking on the Prezi icon on the Grade 12 page or selecting the Prezi page from the menu on the left.