Aanlyn Vrae / Online Quizzes (Powered by eQuizzer)
Hierdie afdeling bevat aanlyn vrae wat jou sal help met voorbereiding vir die eksamen. Jy moet jou gebruikersnaam en wagwoord by jou onderwyser kry om toegang tot die vrae te kry.
Volg die instruksies hieronder om die aanlyn vrae te voltooi.
This section contains online quizzes that will help you prepare for the exams, You need to get your username and password from your teacher to log in and gain access to the quizzes,
Follow the instructions below to access the online quizzes.
Instruksies
Gaan na die eQuizzer webwerf deur in die lys van beskikbare vraestelle op die aanlyn vraestel skakel hieronder te klik.
Sleutel die gebruikersnaam en wagwoord wat jy by jou onderwyser gekry het in
Klik op die vraestel wat jy wil voltooi.
Beantwoord al die vrae.
Instructions
Go to the eQuizzer website by clicking on the quiz link in the list of available quizzes below.
Log in with the username and password provided by your teacher.