Afrikaans At Eden College Lyndhurst |
Die Graad 10 KalenderDie graad 10 kalender bevat al die belangrike datums en skedules om seker te maak jy weet watter werk ons tans behandel asook wanneer take voltooi en ingehandig word.
Daar is 4 belangrike aktiwiteite wat in elke 2 week siklus plaatsvind. Elke aktiwiteit het 'n spesifieke kleur op die kalender, soos ons hieronder verduidelik. Lees en Kyk (Groen) Tydens die aktiwiteit lees ons tekste soos koerantartikels, gedigte en kortverhale om begrip van die taal te verbeter. Luister en Praat (Pers) Tydens die aktiwiteit luister om na teks wat glees word of praat oor die tema. Skryf en Aanbied (Rooi) Tydens die aktiwiteit voltooi ons geskrewe take wat ingehandig en gemerk word vir punte. Dit is balangrik om seker te maak jy weet wanneer jy wat moet inpandig. Taalvaardighede Tydens die aktiwiteite leer ons meer van taalkunde in Afrikaans. Hierdie werk word deurgaans bespreek en behandel en word dus nie op die skedule aangedui nie. Klik op die kalender hieronder vir meer inligting. Neem asseblief kennis: Kalender kleure mag nie korrek wys op alle rekenaars nie. Sluit aan by die KalenderKlik op die Google Calendar ikoon onder aan die kalender om die kalender op jou foon te kry. Jy sal aankondigings oor al die geskeduleerde take per epos ontvang.
|
The Grade 10 CalendarThe grade 10 calendar contains important dates and schedules to make sure that you know what work we are currently busy with and also when you need to complete and hand in tasks.
There are 4 important activities that take place in every 2 week cycle. Each activity has it's own colour on the calendar, as explained below. Reading and Viewing (Green) During this activity, we read texts such as newspaper articles, poetry and short stories to improve comprehension of he language. Listening and Speaking (Purple) During this activity, we listen to texts being read and speak about the theme. Writing and Presenting (Red) During this activity, we complete written pieces that are g handed in and assessed for marks. It is important to make sure you know when to hand these tasks. Language Competencies During this activity we learn more about grammar rules in Afrikaans. This work is discussed and covered continually, and is therefore not indicated on the schedule. Click on the calendar below for more information. Please note: Some calendar event colours may not display correctly on all browsers. Subscribe to this CalenderClick on the 'Google Calendar' icon below this calendar to get it on your mobile device. You will receive notifications of all scheduled events per email.
|