Afrikaans At Eden College Lyndhurst |
Welkom by die 'Afrikaans@Eden' WebwerfWelkom! Afrikaans@Eden is 'n leerhulpmiddel beskikbaar aan alle Graad 10-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders.
Wat kan jy alles hier vind?Hierdie webwerf is geskep om aan leerders en ouers toegang te gee aan al die werkkaarte, letterkunde en belangrike inligting wat in die klas bespreek word.
Om die webwerf so maklik as moontlik te maak om te gebruik, is alle inligting hier in beide Afrikaans en Engels. Die werkkaarte en blaaie wat in die klas uitgedeel word is in Afrikaans. Kies jou graad...Klik op jou graad hieronder:
|
Welcome to the 'Afrikaans@Eden' WebsiteWelcome! Afrikaans@Eden is an online resource centre for all Grade 10-12 Afrikaans First Additional Language learners.
What can you expect to find here?This website was created to provide learners and parents access to all the worksheets, literature and important information that is given to learners in class.
To make this website easier to use, all information is displayed in both Afrikaans and English. The worksheets and handouts received in class are all in Afrikaans. Choose your grade...Click on your grade below:
|