Afrikaans At Eden College Lyndhurst
Tuis / Home
Gr. 10
Take vir Assessering / Tasks for Assessment
Kortverhale / Short Stories
Gedigte / Poems
Begripslees Stukke / Comprehension Reading Pieces
Klasnotas / Class Notes
Aanbiedings / Presentations
Gr. 11
Klasnotas / Classnotes
Aanbiedings / Presentations
Gr. 12
Klasnotas / Classnotes
Aanbiedings / Presentations
Kalender / Calendar
Gr. 10
Gr. 11
YouTube Videos
Prezi's
Bronne / Links
Vir Onderwysers / For Teachers
Belangrike Dokumente / Important Documents
Werkskedule / Work Schedule
>
Kwartaal 1 / Term 1
>
Week 1 & 2
Week 3 & 4
Week 5 & 6
Week 7 & 8
Week 9 & 10
Kwartaal 2 / Term 2
Kwartaal 3 / Term 3
Kwartaal 4 / Term 4
Kontak Ons / Contact Us
Besprekings / Bookings
Dien Take In / Submit Assignments
Online Quizzes
Tema vir Week 7 & 8
Die Moderne Lewe
Fokus op die volgende:
Tegnologie
Die Stadslewe in JHB
Kommunikasie
Armoede, Werkloosheid en ander problem in die samelewing
Lees en Kyk
Teks 1:
E-Sonnet
Lees teks deur met leerders en beantwoord vrae.
Fokus op stylmiddels in gedig
Tematiese element – Tegnologie en Kommunikasie
Teks 2:
Die Mobile Flat
Lees teks deur met leerders en beantwoord vrae.
Fokus op Karakterisering in verhaal
Tematiese element – Armoede, werkloosheid
Luister en Praat
Teks (Luisterbegrip):
Op Reis Met Janine
NEEM KENNIS: Hierdie opdrag is ‘n formele assesering. Punte vir die taak MOET AANGETEKEN WORD.
Skryf en Aanbied (Verhalende Opstel)
Stimuli:
Prente en Opdragbeskrywing
NEEM KENNIS: Hierdie opdrag is ‘n formele assesering. Punte vir die taak MOET AANGETEKEN WORD.
Hersien kortliks tema en punte wat aangeraak word
Bespreek opdrag
Bespreek formaat van opdrag
Voltooi skryfstuk soos per opdrag
Taalvaardighede
Fokus op die volgende:
Lydend en Bedrywende vorm
Hersiening van weke 4-6.