Afrikaans At Eden College Lyndhurst |
Die Graad 11 KalenderDie graad 11 kalender verskaf inligting oor take wat jy moet inhandig vir assessering. Dit sluit dus opstelle, mondelinge aanbiedings en toetse in.
Skryftake word aangedui op die spesifieke dae wat dit plaasvind. Toetse (beide taal en letterkunde) en mondelinge aanbiedings word aangedui in die week wat dit plaasvind Klik op die kalender hieronder vir meer inligting. Neem asseblief kennis: Kalender kleure mag nie korrek wys op alle rekenaars nie. Sluit aan by die kalenderKlik op die Google Calendar ikoon onder aan die kalender om die kalender op jou foon te kry. Jy sal aankondigings oor al die geskeduleerde take per epos ontvang.
|
The Grade 11 CalendarThe grade 11 calendar provides information about tasks that you must hand in for assessment. This includes essays, oral presentations and tests.
Writing assignments are scheduled on the day that they take place. Test and oral presentations are indicated as week-long events. Click on the calendar below for more information. Please note: Some calendar event colours may not display correctly on all browsers. Subscribe to this CalendarClick on the 'Google Calendar' icon below this calendar to get it on your mobile device. You will receive notifications of all scheduled events per email.
|